Visit Us On TwitterVisit Us On Facebook
  • Temporary License: R30


  • SKEIDSREGTER SE BESLUIT IS FINAAL
  • Gehoorsaam alle verkeersamptenare en wedloop beamptes
  • Die wedloop word gehardloop volgens die reels van die IAAF en die ASA
  • Geen bystand word toegelaat nie
  • Ouderdomme: Atlete vir 10km moet 15 jaar of ouer wees op die dag van die wedloop
  • Atlete vir die 21.1km moet 16 jaar of ouer wees op die dag van die wedloop
  • Bewys van ouderdom (ID) moet getoon word op versoek op die dag van die wedloop
  • Alle atlete neem deel op hulle eie risiko
  • Geregistreerde atlete moet hulle volle klub kleure dra
  • 2017 lisensie nommers voor en agter op frokkie
  • Tydelike lisensie voor op frokkie
  • Onthou om die tydelike lisensie in te vul en die afskeur strokie terug te gee aan die organiseerder
  • Ouderdom kategorie ID “tags” moet gedra word (voor en agter) deur atlete wat meeding vir kategorie pryse EN moet vas wees aan die frokkie op al 4 hoeke
  • Loopers moet ‘n vaste W op hulle frokkies he om te kwalifiser vir ’n prys
  • 12% heffing van die inskrywingsfooi moet oorbetaal word aan “Athletes Mpumalanga” deur die wedloop organiseerder
  • Geen “I-pods” word toegelaat gedurende die wedloop nie
Social Media Icons Powered by Acurax Web Design Company