Visit Us On TwitterVisit Us On Facebook

Bateleur Landgoed, nelspruit is ‘n 200ha leefstyl landgoed met aftree fasiliteite gelee in die pragtige Laeveld landskap.

Kom en ervaar die natuurskone, uitdagende roete deur die landgoed.

Begin tyd: 06h30 (10km / 21km) 06h45 (4km pretloop/hardloop)
Begin/Einde: Bateleur Estate
Aanwysings: neem Ferreira Str in die rigting van Steiltes, om die Bateleur Estate sirkel,
verby Shandon Estate op jou linkerkant, draai regs by die Rest Str om en by 2km
Pryse: Medaljes vir alle voltooiings
  Kontant pryse aan alle kategorie wenners 
Navrae: Klub – 079 881 3582

 
 

Georganiseer deur
Nedbank LVCC Hardloop Klub
Die wedloop word gehardloop volgens die reels van ASA en IAAF

 

Social Network Widget by Acurax Small Business Website Designers