-
Voltooide Eenhede
Voltitel voltooide eenhede is ‘n ideale opsie vir die individu wat nie vir ‘n konstruksieperiode wil wag nie. Plasing, uitleg en afwerking word met sorg gekies vir hierdie eenhede. Dit is ‘n moeitelose wyse om u droomleefstyl en droomhuis te bekom.2 slaapkamer, 2 badkamer,
2 motorhuise, studeerkamervanaf 158 m²
Beskikbaar vanaf
R1,988,000
-
Boupakette – Fase 2A & 2B
‘n Wye verskeidenheid boupakette is beskikbaar met 2 of 3 slaapkamer eenhede. Keuses kan gemaak word tussen groot of klein erwe asook ‘n reeks afwerkings om elke huis na die eienaar se smaak af te rond.Items ingesluit:
- NHBRC Registrasie
- Argitekskoste – standaard planne
- Water- en elektriese aansluiting
- Toelating vir gras- en besproeiingstelsel
- DSTV Explora skottel
- Keuse vanaf reeks toegelate afwerking
- Elektriese motorhuisdeure
- Paniek stelsel
-
Boupakette – Fase 3
Fase 3 verseker waarde vir geld. Eenhede is versigtig beplan en spesiale aandag is gegee aan die uitleg van elke huis, sodat daar maksimum spasie gebruik word vir ‘n gemaklike leefstyl.Pryse wissel vanaf R1 811,000 tot R2 069,000
-
Beskikbaarheid Kaart