Visit Us On TwitterVisit Us On Facebook
  • Voltooide Eenhede

    Voltitel voltooide eenhede is ‘n ideale opsie vir die individu wat nie vir ‘n konstruksieperiode wil wag nie. Plasing, uitleg en afwerking word met sorg gekies vir hierdie eenhede. Dit is ‘n moeitelose wyse om u droomleefstyl en droomhuis te bekom.

    Plan 4C

    2 slaapkamer

    2 badkamer

    1 motorhuis

    studeerkamer

    157 m²

    Beskikbaar vanaf

    R1 497 000

    Erfprys ingesluit

    BTW en oordragskoste ingesluit

    1 1
  • Boupakette

    ‘n Wye verskeidenheid boupakette is beskikbaar met 2 of 3 slaapkamer eenhede. Keuses kan gemaak word tussen groot of klein erwe asook ‘n reeks afwerkings om elke huis na die eienaar se smaak af te rond.

    Lae to medium digtheid – Voltitel eenhede – 3 slaapkamer (Groot erwe – gemiddeld 529m²)

    Plan A3

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    2 motorhuise

    230 m²

    Beraamde prys

    R2 192 000

    Erf prys van R457,000 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 1

    Plan S3A

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    2 motorhuise

    249 m²

    Beraamde prys

    R2 282 000

    Erf prys van R 457,000 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2

    Plan R2

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    2 motorhuise

    216 m²

    Beraamde prys

    R2 157 000

    Erf prys van R 457,000 ingesluit

    BTW en oordragskoste ingesluit

    1 2

    Plan 4C

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    2 motorhuise

    173 m²

    Beraamde prys

    R1 837 000

    Erf prys van R457,000 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2

     

    Lae tot Medium Digtheid: Enkel of duet eenhede – 2/3 slaapkamer (Gemiddelde erf 345m²)

    Plan K1

    2 slaapkamer

    2 badkamer

    1 motorhuis

    143 m²

    Beraamde prys

    R1 536 200

    Erf prys van R 376,200 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2

    Plan K3

    2slaapkamer

    2badkamer

    2motorhuise

    155 m²

    Beraamde prys

    R1 636 200

    Erf prys van R 376,200 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2

    Plan 3C

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    1 motorhuis

    153 m²

    Beraamde prys

    R1 601 200

    Erf prys van R376,200 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2

    Plan 4C

    3 slaapkamer

    2 badkamer

    1 motorhuis

    167 m²

    Beraamde prys

    R1 631 200

    Erf prys van R376,200 ingesluit

    BTW & oordragskoste ingesluit

    1 2
  • Beskikbaarheid

Social Media Integration by Acurax Wordpress Developers